Latest News

Hollywood hier kom ek!

Riaan Grobler en Wian Smith was onlangs in Los Angeles vir ñ baie spesifieke rede… en het alles op kamera vasgevang!

Hollywood hier kom ek! is ‘n nuwe realiteitsreeks op VIA en volg die reis van span SA & Namibië na die Wereld Kampioenskap van Uitvoerende Kunste.  Daar was op 15 Oktober ‘n glansryke premiere hiervoor gehou by die 5-ster venue, Monte de Dios, in Pretoria.

Hollywood hier kom ek! Begin uitsaai op VIA vanaf 30 Oktober, elke Dinsdag om 17:00!

About the author

Guest Contributor

Add Comment

Click here to post a comment

Subscribe to Blue Monkey

Enter your email address to subscribe to Blue Monkey

What you’ve missed