Latest Music Trending

STOOM! Dirk se Nuwe Enkelsnit!

Dirk het behoorlik die land aan die gons met sy nuwe musiekvideo vir Stoom wat reeds uit is. Hy stel ook Saterdag 8 Junie sy splinternuwe album by die Afrisaam Fees bekend met ‘n parfuum reeks vir mans en vrouens asook ‘n gym klerereeks. As jy nog nie kaartjies hiervoor het nie, moet jy vinnig plan maak!

Dirk het Stoom se musiekvideo ‘n week terug vrygestel en die YouTube-kyke staan reeds op 130 000!

About the author

Guest Contributor

Add Comment

Click here to post a comment

Download Issue 4

Download Issue 3

Download Issue 2

Subscribe to Blue Monkey

Enter your email address to subscribe to Blue Monkey

What you’ve missed