Latest Music

Iziiit? Irene-Louise se nuwe enkelsnit!

Irene-Louise wys Suid-Afrika dit wil gedoen word!

Irene-Louise wat 9 maande swanger is sit nie terug en ontspan met haar voete in die lug nie. Irene se nuwe enkelsnit, ‘Iziiit’ word vandag, 2 September vrygestel!

“Iziiit?” is ‘n lekker parmantige liedjie wat haar laat lag en dadelik ‘n in goeie bui sit, vertel Irene-Louise. Elkeen van ons het al by ‘n braai of ‘n kuierplek te doen gehad met daardie persoon wat almal laat verstaan hoe baie geld hulle het, of hoe wonderlik hulle lewe is. Hulle hou net aan en aan met praat, wat die ander in die stilligheid laat dink, “Iziiit?”.

Irene-Louise se dogtertjie Kelsey kom ook binnekort en wil Irene dus alle fokus op haar gesin plaas.

Luister Hier:

About the author

Guest Contributor

Add Comment

Click here to post a comment

Download Issue 3

Download Issue 2

Download Issue 1

Subscribe to Blue Monkey

Enter your email address to subscribe to Blue Monkey

What you’ve missed