Music & News

Leandie Lombaard Bräsler se Nuwe Enkelsnit!

Leandie Lombaard Bräsler enkelsnit vry spesiaal vir haar Pa!

Man soos Pa se lirieke en melodie kom letterlik uit die diepte van Leandie se hart.  In hierdie lied kan sy haar gevoelens soveel meer uitdruk as net woorde. Hierdie lied is spesiaal vir haar pa geskryf omdat hy nog altyd daar vir haar was. Hy is haar grootste rolmodel.

“Ons deel ook n liefde vir musiek en het self al liedjies saam geskryf.”

Vandat sy 12 jaar oud was het sy en haar pa saam getoer van die een vertoning na die volgende. Hy het haar altyd geondersteun.Hierdie lied is om dankie te sê aan Leandie se pa en om ander vaderfigure daarbuite te bemagtig. Pa’s speel n groot rol in kinders se lewens. Leandie het ook beslis nog altyd gebid vir n man soos haar pa en sy kon nie vir iemand vra wat meer soos hy is nie. Dit was vir haar n groot hartsbegeerte.

Sy hoop hierdie lied roer ander se hartsnare soos wat dit hare doen.

VIR BESPREKINGS:

E-pos: stefanie.nortier@umusic.com / 082 706 2405

About the author

Guest Contributor

The content that you've just read and enjoyed was written by a guest contributor and Blue Monkey claims no credit for it what so ever.

Add Comment

Click here to post a comment