Daar Waar Ons Staan! Valeska Muller se Nuutste Enkelsnit!

Die alombekende Valeska Muller se nuutste enkelsnit, DAAR WAAR ONS STAAN, is onlangs uitgereik en groot lof vir dié polsende elektroniese popsnit stroom vanaf alle oorde in!  Radiostasies en aanhangers regoor die land is gaande oor die liedjie van die pragtige sangeres met die mooi glimlag en positiewe uitkyk op die lewe. “Ons vertrou op … Continue reading Daar Waar Ons Staan! Valeska Muller se Nuutste Enkelsnit!